'n Gesprek oor Suid-Afrikaanse Opera: Etienne Viviers Gesels met Mareli Stolp

Modified on Mon, 03 Oct 2022 at 05:11 PM

Viviers, Etienne and Mareli Stolp. 2016. ‘‘n Gesprek oor Suid-Afrikaanse Opera: Etienne Viviers Gesels met Mareli Stolp’ 


View resource here




Mareli Stolp het onlangs ’n artikel oor nuwe strominge in Suid-Afrikaanse operakomposisie en -resepsie in LitNet Akademies gepubliseer. In haar artikel ontleed sy die ooglopende politieke en sosiale aktualiteite wat in agt onlangse plaaslike operas uitgebeeld word, aan die hand van bondige oorsigte en ’n kritiese beskouing van sekere belangrike aspekte in hierdie betrokke werke. Verder voer sy aan dat die manier waarop ’n opera se narratief gelyktydig aan die hand van woorde en musiek vertel word, tipies aan Afrikaïese kultuur is, en dat hierdie eienskap van die genre vorentoe deur plaaslike komponiste ontgin kan word om opera konseptueel sterker aan Afrikaïese kultuurpraktyke te verbind.


Was this article helpful?

That’s Great!

Thank you for your feedback

Sorry! We couldn't be helpful

Thank you for your feedback

Let us know how can we improve this article!

Select atleast one of the reasons

Feedback sent

We appreciate your effort and will try to fix the article